Header Artwork

AfriForum reik uit na noodgeteisterde Knysna

AfriForum doen ’n beroep op sowel sy lede as die breër gemeenskap van Suid-Afrika om skenkings vir die brandgeteisterde gemeenskap van Knysna na die burgerregte-organisasie se hoofkantoor in Centurion te neem. Hierdie skenkings sal binnekort na Knysna, wat intussen as...

AfriForum se Upington-tak staan Knysna-slagoffers by

Die AfriForum-tak in Upington het op 8 Junie 2017 ’n insamelingsprojek vir die inwoners van Knysna van stapel gestuur. Die takbestuur het besluit om dié projek te loods deur taklede vir donasies te vra. Binne enkele ure het die skenkings begin instroom. JD Jacobs,...

AfriForum se Pellissier-tak hou pretstap ter fondsinsameling

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Pellissier-tak het op 10 Junie 2017 ’n pretstap vir die gemeenskap aangebied om fondse vir hul parkieprojek in te samel. Ongeveer 50 mense het die koue aangedurf om ’n afstand van drie of  ses kilometer te voltooi. Die tak gaan...

AfriForum stig tak én buurtwag in Benoni

Die burgerregte-organisasie AfriForum het gister ’n tak en buurtwag in Benoni gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede die behoefte aan ’n AfriForum-tak en -buurtwag uitgespreek het om sowel die voortslepende gebrek aan munisipale dienslewering as die hoë...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN