deur AfriForum | Jun 29, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vanoggend strafregtelike klagtes teen 100 persone gelê wat boodskappe van haatspraak, rassisme, aanhitsing tot geweld of ’n kombinasie hiervan op sosialemediaplatforms geplaas het. Die beëdigde verklarings is voorberei met die...
deur AfriForum | Jun 28, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag ’n strafregtelike klag by die Johannesburg Sentraal-polisiestasie ingedien om ondersoek in te stel na ’n beweerde onregmatige tender van R24 miljoen wat deur die Gautengse departement van gesondheid toegeken is. Dié tender,...
deur AfriForum | Jun 28, 2017 | Argiewe
AfriForum meen die uitspraak wat vandag in die Suid-Gautengse hoër hof in die sogenaamde skolegodsdienssaak gelewer is, moet in detail bestudeer word om te besluit oor die regspad vorentoe. AfriForum voel ook sterk oor die beginsel wat dié uitspraak beklemtoon,...
deur AfriForum | Jun 27, 2017 | Argiewe
AfriForum se Hemel en Aarde-plaaswag in Hermanus is gerat om misdaad te bekamp en die gemeenskap te beveilig nadat dié organisasie se plaaslike tak in Overstrand die nodige toerusting, waaronder 22 tweerigtingradio’s, aan die plaaswag oorhandig het. Thomas van...
deur AfriForum | Jun 27, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die afgelope naweek in samewerking met die plaaslike besigheidskamer en belastingbetalersvereniging nog ’n deel van die burgerregtewaghond se skoonmaakprojek uitgevoer. Dié projek is op 26 Mei 2017 van stapel gestuur en het onder...
deur AfriForum | Jun 27, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (PAIA, wetno. 2 van 2000) ingedien by die kantoor van Supra Mahumapelo, Noordwes-premier, oor die oprigting van ’n monument van pres. Jacob Zuma in Groot Marico. Dié...