Header Artwork

Gemeenskapsamewerking red kapingslagoffer

AfriForum-buurtwagte, die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), GE Response en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in die Bronkhorstspruit-gebied het op 6 Julie 2017 ’n kapingslagoffer wat ontvoer is gered en kort daarna ook sy gekaapte voertuig opgespoor. Die...

AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte trek verdagtes vas

Lede van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte het op 9 Julie 2017 twee vermeende inbrekers betrap en ’n verdagte wat in die besit van dwelms was, laat arresteer. “Die Uitsig-buurtwag was op patrollie toe hulle twee verdagte persone in ’n begraafplaas opgemerk het. Die...

AfriForum-buurtwag in Secunda staan gemeenskap by

AfriForum se buurtwag in Secunda het die afgelope paar weke die gemeenskap bygestaan deur te help om verskeie probleme op te los. Op 30 Junie 2017 het die plaaslike buurtwag inligting ontvang dat ’n elektrisiteitskabel tydens die herstel van ’n waterlek beskadig is....

AfriForum se Upington-buurtwag ontvang patrollie-opleiding

Lede van AfriForum se Upington-buurtwag het tydens Junie 2017 patrollie-opleiding ontvang. Die buurtwag vorm deel van AfriForum se plaaslike takstruktuur en het ten doel om die gemeenskap in samewerking met die polisie in tye van nood by te staan. Volgens Gonda Louw,...

Skoonmaakprojek in Phalaborwa gaan voort

AfriForum se Phalaborwa-tak het vir die derde keer vanjaar die dorp skoongemaak nadat dié skoonmaakprojek op 26 Mei 2017 van stapel gestuur is. Die tak het vullis in verskeie strate opgeruim. Gail van Barkenhuizen, die sekretaris van AfriForum se Phalaborwa-tak, sê...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN