deur AfriForum | Jul 12, 2017 | Argiewe
AfriForum en Solidariteit het vroeër dié week amptelike klagtes teen rassekwotas en politieke inmenging in Suid-Afrikaanse netbal by die Internasionale Netbalfederasie (INF) se hoofkantoor in Manchester, Engeland ingedien. Dié afvaardiging het ook met lede van die...
deur AfriForum | Jul 12, 2017 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het gedurende Julie 2017 in samewerking met die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se sakekamer, Phoenix-park beveilig. Hierdie projek word reeds sedert 2015 gedryf nadat die park toenemend vir onwettige aktiwiteite gebruik word en erge...
deur AfriForum | Jul 12, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 11 Julie 2017 ’n buurtwag in Bethal gestig om, in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), misdaad in dié dorp te takel. Die bestuur bestaan uit: Rian Smith (voorsitter van die tak se...
deur AfriForum | Jul 12, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het amptelik op 9 Julie 2017 hul eerste voltydse nooddiensvoertuig in Bloemfontein bekend gestel. Dié voertuig is deel van die AfriForum 911-nooddiens wat deur vrywillige paramedici beman en deur Netcare 911 toegerus word. “Die...
deur AfriForum | Jul 12, 2017 | Argiewe
AfriForum se Springs-tak het ’n langtermynprojek van stapel gestuur waartydens nuwe huisnommers by wonings in en om Springs aangebring word. Volgens Marie Naude, AfriForum se assistentkoördineer vir Gauteng, is die doel van die projek om te verseker dat plaaslike...
deur AfriForum | Jul 11, 2017 | Argiewe
AfriForum en AfriForum Jeug het vandag ’n simboliese monument met 783 moere vir elke korrupsieklag teen pres. Jacob Zuma by Groot Marico in Noordwes opgerig. Dit volg nadat die provinsiale regering van Noordwes onlangs begin het met bouwerk aan ’n monument vir Zuma...