Header Artwork

AfriForum se Machadodorp-tak maan munisipaliteit aan

AfriForum se Machadodorp-tak het onlangs die Machado-Centenary-dam besoek ten einde strukturele foute te identifiseer. “Die tak het bevind dat daar strukturele skade aan die damwal is omdat die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit nalaat om die dam in stand te hou....

AfriForum se Apiesrivier-buurtwagte hou massapatrollie

Die AfriForum-buurtwagte van Apiesrivier het die afgelope naweek aan ’n gemeenskaps­patrollie deelgeneem. Die patrollie is deur sowat 181 buurtwaglede, lede van die Tshwane Metropolisie en lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) uitgevoer. “Dit is vir my ’n...

Vryburg se AfriForum-tak toets rioolwater weer  

Tydens die onlangse blou-en-groendruppelprojek het Vryburg se rioolwater té veel fosfate bevat. Die AfriForum-tak in Vryburg het die rioolwater daarom weer getoets en dit voldoen nou aan die standaarde. “Die probleem blyk te wees dat die chloorgasvoorraad tydens die...

AfriForum stig Midvaal-tak in Meyerton

Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n tak in Meyerton gestig. Dié takstigting volg nadat gemeenskapslede die behoefte uitgespreek het dat bepaalde probleme in die dorp, onder meer veiligheidskwessies, aangespreek moet word. Die tak sal voortaan as AfriForum se...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN