deur AfriForum | Jul 31, 2017 | Argiewe
AfriForum se Standerton-tak het op 29 Julie 2017 die Meyerville-treinbrug in dié dorp opgeknap as deel van die tak se brugopknappingsprojek. Tydens dié selfdoenprojek beplan die plaaslike tak om al die brûe in die dorp te verf, asook om sigbaarheid en padveiligheid te...
deur AfriForum | Jul 31, 2017 | Argiewe
AfriForum se Meyerspark-buurtwag het die afgelope naweek in samewerking met die Silverton Polisiestasie, Brinant Security Services en lede van die Silverton uitbreiding 5‑veiligheidsgroep ’n suksesvolle massapatrollie gedoen. Altesaam 46 mense en 30 voertuie het aan...
deur AfriForum | Jul 31, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het verlede week hul teenboelieveldtog by Laerskool Roodekrans in Roodepoort, Gauteng van stapel gestuur. Dié projek dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met kinders, onderwysers en ouers in. “Dit...
deur AfriForum | Jul 31, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Christiana het onlangs verskeie noodsituasies nageboots waartydens sy lede moes reageer ter voorbereiding van regte noodsituasies wat moontlik in die toekoms kan opduik. Lede van die buurtwag moes onder meer woonadresse opspoor sonder om...
deur AfriForum | Jul 31, 2017 | Argiewe
Die Lephalale Plaaslike Munisipaliteit het op 28 Julie 2017 begin om rioolprobleme in Ellisras op te los deur ’n foutiewe pompstasie wat groot rioolstortings in die Mokolorivier veroorsaak, te herstel. Dít volg nadat die burgerregtewaghond die vorige dag emmers vol...
deur AfriForum | Jul 28, 2017 | Argiewe
Lede van die AfriForum-buurtwag in Benoni het pas die tweede fase van hul formele opleiding voltooi. Dié opleiding behels die organisering en uitvoering van doeltreffende patrollies, toneelhantering en voorvalbeheer, asook ’n uiteensetting van die wetlike aspekte...