Header Artwork

AfriSake en AfriForum neem aksie teen Malema en die EFF

AfriSake en AfriForum het uiteindelik ’n hofdatum verkry om ’n hofinterdik teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) en sy leier Julius Malema af te dwing. Die sakeregtewaghond en burgerregte-organisasie het dié interdik op 7 Maart 2017 bekom ten einde die EFF en sy...

AfriForum help hospitaal in Springbok

Die AfriForum-tak in Springbok het die afgelope naweek ingegryp toe die Dr. Van Niekerk Hospitaal vir meer as ’n dag weens ’n foutiewe warmwatersilinder sonder warm water moes klaarkom. Die tak het gehelp deur twee elektriese kooktenks aan te koop en aan dié hospitaal...

AfriForum kla Malema aan oor aanhitsing om grond te beset

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van aanhitsing tot betreding teen Julius Malema by die Lyttelton Polisiestasie ingedien. Dít volg nadat Malema die afgelope naweek tydens die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se verjaarsdagviering...

Limpopo sonder grense: AfriForum eis antwoorde

Die burgerregte-organisasie AfriForum het verlede week ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (die PAIA-wet) by die Departement van Binnelandse Sake ingedien oor die vervalle toestand van die grensdrade tussen Limpopo en...

AfriForum ruim Secunda op

Die AfriForum-tak in Secunda het die afgelope naweek ’n skoonmaakaksie in dié dorp gehou waartydens 85 swartsakke se vullis in Nelson Mandela- en Joe Slovorylane opgeruim is. “Die netheid van ’n dorp is belangrik en AfriForum sal voortgaan om probleme met...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN