deur AfriForum | Aug 14, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n ope brief gerig aan Gideon Khobane, uitvoerende hoof van SuperSport, waarin Khobane versoek word om SuperSport se beleid ten opsigte van spraakvryheid op skrif te stel. Dít volg na nuusberigte die afgelope naweek dat SuperSport nie meer van die...
deur AfriForum | Aug 10, 2017 | Argiewe
AfriForum se veiligheidstrukture in Pongola en Paulpietersburg het in samewerking met talle ander veiligheidsinstansies in Port Edward, Munster, Palm Beach, Leisure Bay, Trafalgar, Marina Beach, Southbroom, Ramsgate, Margate, Manaba, Uvongo, St. Michaels, Shelly...
deur AfriForum | Aug 10, 2017 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Grootfontein, Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Meyerspark, die Moot, Wes-Moot, Pretoria-Oos en -Wes, asook Rayton en Cullinan het in samewerking met talle ander veiligheidsinstansies, waaronder die Tshwane Metropolisie, die nasionale...
deur AfriForum | Aug 10, 2017 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Kuruman, Kathu, Upington en Danielskuil het die afgelope naweek in samewerking met ander veiligheidsinstansies en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) aan dié burgerregtewaghond se nasionale massapatrollie deelgeneem. Die patrollie het...
deur AfriForum | Aug 8, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is jammer dat ANC-parlementslede nie vandag die geleentheid aangegryp het om van ‘n korrupte pres. Jacob Zuma ontslae te raak nie. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, beklemtoon die feit dat Zuma ten spyte...
deur AfriForum | Aug 8, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Stilfontein het die afgelope naweek aan die burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem, asook ’n skoonmaakaksie by die dorp se begraafplaas geloods. Die buurtwag het op verskeie voorvalle gereageer en aangesien dit Nasionale...