deur AfriForum | Aug 17, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-waghond AfriForum en adv. Gerrie Nel, hoof van dié organisasie se privaat vervolgingseenheid, het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat hulle mej. Gabriella Engels gaan bystaan om toe te sien dat geregtigheid geskied met die aanrandingsklag...
deur AfriForum | Aug 17, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 15 Augustus 2017 patrollie-opleiding ontvang. Tydens hierdie sessie is buurtwaglede ook opgelei in die korrekte radiogebruikprosedure. “Die buurtwag vorm deel van AfriForum se plaaslike takstruktuur en het ten doel om die...
deur AfriForum | Aug 17, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Witbank het ’n plaaslike kontrakteur aangestel wat die afgelope twee weke verskeie spoedhobbels in die dorp geverf het nadat die Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit versuim het om die nodige instandhouding te doen. Volgens Alf Friess, AfriForum se...
deur AfriForum | Aug 16, 2017 | Argiewe
AfriForum het die Zululand Distriksmunisipaliteit (ZDM) gemaan om teen ’n kontrakteur op te tree wat water met lekkende trokke na inwoners van ’n landelike gebied in Paulpietersburg vervoer. “Die trokke se watertenks is vol gate en mors water sover soos hulle ry. Die...
deur AfriForum | Aug 16, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Secunda het die begraafplaas in dié dorp skoongemaak en ontbos. Dit vorm deel van die burgerregtewaghond se Rus in Vrede-veldtog wat op die opknapping en instandhouding van begraafplase fokus. Die tak het meer as 40 sakke rommel opgetel, die gras...
deur AfriForum | Aug 16, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Bethal het op 14 Augustus 2017 opleiding ontvang. Tydens hierdie sessie is buurtwaglede opgelei in die hantering van verskeie tonele, asook die korrekte radiogebruikprosedure. “AfriForum bied...