deur AfriForum | Aug 21, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag die dringende ingryping van Fikile Mbalula, polisieminister, geëis nadat vier plaasmoorde in die afgelope 48 uur gepleeg is. Piet en Tilla van Zyl is Sondag naby Immerpan in Limpopo vermoor; Arno Niehaus is Sondag naby Maanhaarrand in...
deur AfriForum | Aug 21, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Utrecht het op 18 Augustus 2017 elf klagtes van korrupsie teen Gugu Ntshangase, die voormalige munisipale bestuurder van die Emadlangeni Plaaslike Munisipaliteit, by die Valke in Pietermaritsburg vir verdere ondersoek ingedien. Dít volg nadat ’n...
deur AfriForum | Aug 21, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Augustus 2017 ’n tak in Hoedspruit gestig. Dít volg nadat lede van die gemeenskap die behoefte aan ’n AfriForum-tak uitgespreek het. Die takstigting spruit uit die behoefte om swak dienslewering, onbillike...
deur AfriForum | Aug 20, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het kennis geneem van die Suid-Afrikaanse Departement van Internasionale Verhoudinge en Samewerking se verlening van diplomatieke immuniteit aan die Zimbabwiese presidentsvrou, mev. Grace Mugabe, nadat sy mej. Gabriella Engels verlede...
deur AfriForum | Aug 18, 2017 | Argiewe
AfriForum maak Dinsdag, 22 Augustus 2017 sowel sy verslag oor die onlangse Knysna-brande as ’n dokumentêr hieroor bekend. Die verslag is deur dr. David Klatzow, bekende forensiese wetenskaplike, saamgestel wat in opdrag van AfriForum ’n onafhanklike ondersoek oor die...
deur AfriForum | Aug 18, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Belfast- en Witrivier-tak het op 15 Augustus 2017 die begraafplase in hierdie dorpe skoongemaak as deel van die organisasie se Rus in Vrede-veldtog. Dit volg nadat die Emakhazeni en Mbombela plaaslike munisipaliteite gemaan is...