Header Artwork

AfriForum borg vervoer

AfriForum en verskeie rolspelers het saamgewerk om toe te sien dat boere in Williston van voer voorsien word. ’n Vrag voerbale asook mielies is verlede week in dié dorp afgelewer. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se streekskoördineerder vir Stellaland, het Leon...

AfriForum maak begraafplaas in Nelspruit skoon

AfriForum se Nelspruit-tak het die begraafplaas in Boschstraat skoongemaak as deel van AfriForum se Rus in Vrede-veldtog. Tydens hierdie inisiatief, waar drie bakkievragte vullis en plantmateriaal verwyder is, het die tak ondersteuning ontvang van die Mpumalanga...

AfriForum stig buurtwag in groter Delmas-omgewing

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Augustus 2017 ‘n buurtwag in die groter Delmas-omgewing gestig om misdaad te takel en om verskillende buurtwagstrukture in dié dorp by te staan. Die oorhoofse AfriForum-buurtwagstruktuur bestaan uit bestuurslede...

AfriForum se Kathu-tak skerp padveiligheid op

Die AfriForum-tak in Kathu het padveiligheid rondom Laerskool Kathu opgeskerp. Die projek is in samewerking met lede van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) op dié dorp aangepak. “Die AfriForum-tak reël ook tydens spitstye skoolpatrollies by die laerskool en help...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN