deur AfriForum | Aug 23, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Brakpan het op 21 Augustus 2017 ’n vergadering met die Ekhurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit gehad oor die toestand van die Brakpan-begraafplaas. Dié begraafplaas sal binnekort weer skoon, veilig en toeganklik wees danksy AfriForum se...
deur AfriForum | Aug 23, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum se Uitsig-buurtwag het Saterdag in samewerking met SA CAN op ’n wenk reageer en binne 45 minute nadat die insident aangemeld is, ’n Nissan 1400-bakkie by ’n verlate parkeerterrein in die Bloemfontein-middestad opgespoor nadat die...
deur AfriForum | Aug 23, 2017 | Argiewe
AfriForum se Overstrand-tak het verlede week die implementering van die burgerregte organisasie se nuwe veiligheidstrategie teen geweldsmisdaad, Projek Nehemia, in die Overstrand, beplan. Hierdie pro-aktiewe strategie het onder meer ten doel om vennootskappe met...
deur AfriForum | Aug 23, 2017 | Argiewe
AfriForum se Westonaria-tak het ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) (PAIA) gebring om vas te stel wat die Wesrand Distriksmunisipaliteit se agterstallige skuld aan Rand Water is. Dít om te bepaal waarom...
deur AfriForum | Aug 23, 2017 | Argiewe
Lede van die burgerregte-organisasie AfriForum het vanoggend buite die Pretoria-Noordse landdroshof teen die dubbele standaarde betoog waarmee rasvoorvalle in Suid-Afrika hanteer word. Dié dubbele standaarde behels volgens AfriForum dat wit-op-swart-aanvalle...
deur AfriForum | Aug 22, 2017 | Argiewe
’n Verteenwoordiger van AfriForum Jeug is vandag by die Universiteit van Pretoria deur ’n lid van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se UP-studente-afdeling tydens die 2017 verkiesing van die universiteit se verteenwoordigende studenteraad (VSR) aangerand. Dié...