Header Artwork

AfriForum-tak maak Phalaborwa skoon

AfriForum se Phalaborwa-tak het hierdie maand verskeie kere die dorp skoongemaak, die tuintjie by die ingang van die dorp opgeknap en vullis verwyder as deel van hul dorpskoonmaakprojek. Die tak het vullis op die dorp verwyder nadat ál vier munisipale...

Kempton Park voldoen nie aan rioolvereistes

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die rioolwateruitvloei in die Swartspruit in Kempton Park op 17 Augustus 2017 om die gehalte van dié stad se rioolwater te bepaal. AfriForum se Kempton Park-tak het SANAS-geakkrediteerde toetse uitgevoer nadat verskeie...

AfriForum loods Rus in Vrede-veldtog in Middelburg

As deel van die burgerregte waghond AfriForum se Rus in Vrede-veldtog wat onlangs van stapel gestuur is, is ’n skoonmaakaksie op 19 Augustus 2017 by die Middelburg-begraafplaas gedoen waartydens 25 swartsakke vol rommel opgetel en ’n bakkievrag se takke en gras...

Alberton-gemeenskap trek een van ontsnapte gevangenes vas

  AfriForum se Alberton-buurtwag het Woensdagaand omstreeks 21:00 in samewerking met die SAPD, SS Crime Alert en die EMPD SWAT-eenheid een van die 20 ontsnapte gevangenes in ’n woonstelblok in Johannesburg-Suid vasgetrek. Dít volg nadat die polisie foto’s van sommige...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN