deur AfriForum | Aug 28, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Heidelberg het verlede week ’n skietdag gehou en ook selfverdedigingsopleiding aangebied. Daar was ongeveer 21 deelnemers wat in verskeie veiligheidstegnieke touwys gemaak is. Shalto Schoeman, die tak se veiligheidsvoorsitter, het onlangs as ’n...
deur AfriForum | Aug 25, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug se Stellenbosch-tak het onlangs sowel klagtes as ’n regsmening by die Universiteit van Stellenbosch (US) se studentehof ingedien waarin inligting rondom die wettigheid van die huidige studentegrondwet versoek word. Die klagtes spruit uit inligting wat...
deur AfriForum | Aug 25, 2017 | Argiewe
Die burgerregte waghond AfriForum se buurtwag in Bloemfontein-Noord het Woensdag omstreeks 12:00 inligting ontvang dat twee voertuie by ’n inkopiesentrum in Navalsig verdag lyk. AfriForum se reaksiespan en beheerkamer is geaktiveer waarna hulle strategiese uitkykpunte...
deur AfriForum | Aug 25, 2017 | Argiewe
AfriForum het die Laerskool Die President in Germiston vandeesweek besoek as deel van die burgerregte-organisasie se teenboelieveldtog. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “Dit...
deur AfriForum | Aug 25, 2017 | Argiewe
AfriForum het strafregtelike klagtes teen Elias Ntoba, die munisipale bestuurder van die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit in Upington, by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ingedien. Dít volg nadat die munisipaliteit bly versuim om ernstige besoedeling wat...
deur AfriForum | Aug 25, 2017 | Argiewe
AfriForum se Witbank- en Middelburg-buurtwag het gedurende die afgelope week opleiding, onderskeidelik in patrolliery en insidentbeheer, ontvang. “Die buurtwag vorm deel van AfriForum se plaaslike takstruktuur en het ten doel om die gemeenskap in samewerking met die...