Header Artwork

Kuruman-beheerkamer help om verdagte vas te trek

AfriForum se Kuruman-buurtwag het verlede week ’n verdagte help vastrek danksy sy beheerkamer. Die AfriForum-beheerkamer word daagliks beman. Die beheerkamerbeampte het op 24 Augustus 2017 gemerk hoe toeriste in Livingstonestraat beroof word, waarna sy onmiddellik die...

AfriForum loods Rus in Vrede-veldtog in Bethal

Die AfriForum-tak in Bethal het verlede week ’n skoonmaakaksie by die Bethal-begraafplaas op die Morgenzon-pad geloods. Dít volg nadat die Bethal-begraafplaas vir ’n geruime tyd reeds in ’n haglike toestand is en dit ook onveilig is vir gemeenskapslede om hul...

AfriForum se Hemel en Aarde-plaaswag ontvang opleiding

AfriForum se Hemel en Aarde-buurtwag in Hermanus is toegerus om die gemeenskap te beveilig nadat die lede formele patrollie-opleiding ontvang het. Tydens dié sessie is plaaswaglede opgelei in alle wetgewing wat op buurtwagte van toepassing is, waaronder die...

AfriForum behaal sukses by Libanon-vullisterrein

AfriForum het op 24 Augustus 2017 met sowel die Gautengse departement van landbou en landelike ontwikkeling as die Westonaria Plaaslike Munisipaliteit se afvalbestuursafdeling vergader om die toestand van die Libanon-vullisterrein te bespreek, waarna ’n formele oudit...

AfriForum spreek Kakamas se rioolprobleem aan

AfriForum het in Augustus vanjaar verskeie klagtes oor rioolprobleme in Kakamas van lede ontvang. ’n AfriForum-verteenwoordiger en ’n verteenwoordiger van die departement van water en sanitasie het Kakamas besoek en die probleem ondersoek. “Ons kon duidelik sien dat...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN