deur AfriForum | Sep 1, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Boomplantdag (1 September) en boomplantmaand (waar die hele September aan die plant van bome gewy word) afgeskop deur ‘n bosvlier (Nuxia floribunda) in die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Afrikaanse...
deur AfriForum | Aug 31, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag, 30 Augustus 2017 ’n versoek aan die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) gerig aangaande die vernieling van die nuutgeboude skut by Paulpietersburg. Dit volg nadat AfriForum verskeie versoeke gerig het aan T.V. Mkhize,...
deur AfriForum | Aug 30, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Utrecht het onlangs 11 klagtes van korrupsie teen Gugu Ntshangase, voormalige munisipale bestuurder van die Emadlangeni Plaaslike Munisipaliteit, by die Valke ingedien. Ntshangase is nietemin pas aangestel as munisipale bestuurder van die Lekwa...
deur AfriForum | Aug 30, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n dringende beroep gedoen op Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), om in te gryp by die Suid-Afrikanse Inkomstediens (SAID) se hantering van die Gupta-familie se belastingsake voordat die Guptas hul bates ten volle uit die land onttrek...
deur AfriForum | Aug 29, 2017 | Argiewe
AfriForum en die KwaZulu-Natalse departement van gemeenskapsveiligheid span nou saam in die stryd teen misdaad in dié provinsie. Verskeie sprekers, onder andere Thomas Mxolisi Kaunda, die LUR vir gemeenskapsveiligheid in KwaZulu-Natal, het verlede week ’n voorlegging...
deur AfriForum | Aug 29, 2017 | Argiewe
AfriForum het op 28 Augustus 2017 ’n brief aan Edna Molewa, minister van water en sanitasie, gerig in verband met die aantal myne wat sonder waterlisensies myn. Dít volg nadat dit bekend geword het dat ’n geraamde 103 myne sonder waterlisensies werk en dat talle nog...