deur AfriForum | Sep 7, 2017 | Argiewe
AfriForum se buurtwag in Uitsig het die afgelope Saterdagaand ʼn bejaarde man uit sy brandende huis in Bermudasingel gered.AfriForum se beheerkamer in Bloemfontein het hul noodreaksiespan gemobiliseer en die owerhede in kennis gestel ná inligting aangaande die brand...
deur AfriForum | Sep 6, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-takke in die Tswaing-gebied naamlik Delareyville, Ottosdal, en Sannieshof het genoeg gehad van die waterkrisis in dié gebied. Die inwoners van hierdie dorpe gaan reeds vir maande, sommige selfs vir jare, gebuk onder swak watervoorsiening. AfriForum het...
deur AfriForum | Sep 5, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Secunda het ’n aanmaning aan die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die haglike toestand van die begraafplaas. In die aanmaning versoek die burgerregtewaghond dat die munisipaliteit ’n volhoubare aksieplan vir die instandhouding...
deur AfriForum | Sep 5, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Piet Retief-buurtwag het onlangs die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gehelp om ’n verdagte wat van ’n moord in die area verdink word, in hegtenis te neem. Dít volg nadat die AfriForum-buurtwag op Dinsdag 29 Augustus 2017...
deur AfriForum | Sep 5, 2017 | Argiewe
Die City of Matlosana Plaaslike Munisipaliteit het hul samewerking aan AfriForum verseker ná die burgerregtewaghond die begraafplaas in Klerksdorp as deel van die organisasie se Rus in Vrede-veldtog geëvalueer en bevind het dat die perseel in ’n haglike toestand is....
deur AfriForum | Sep 1, 2017 | Argiewe
“Bêre maar jul verkennings- en hidrobrekingplanne.” Dít is die raad van Marcus Pawson, AfriForum se hoof van omgewingsake aan afgevaardigdes wat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskaplikes (ASSAf) se konferensie vandag in Port Elizabeth bygewoon het. Party...