deur AfriForum | Sep 13, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het in samewerking met ander rolspelers in die gemeenskap ’n vertoë aan Eskom gerig. Dít volg nadat die kragreus gedreig het om die elektrisiteitstoevoer na die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit af te sny weens R194 miljoen se...
deur AfriForum | Sep 13, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Gansbaai het tydens ’n patrollie op 12 September 2017 ’n motorfiets opgespoor wat op 9 September vanjaar by die Gansbaai-polisie gesteel is. “Ons patrolleerders het Dinsdagaand omstreeks 22:00 ’n man gewaar wat sonder ’n valhelm op ’n...
deur AfriForum | Sep 13, 2017 | Argiewe
AfriForum eis dat die Mafube Plaaslike Munisipaliteit optree nadat Frankfort en Villiers nou al vir ’n geruime tyd in ’n rioolkrisis gedompel is. Verskeie rioollekkasies regoor Frankfort veroorsaak dat onverwerkte riool reguit in die Wilgerivier invloei wat sowel...
deur AfriForum | Sep 12, 2017 | Argiewe
Lede van die AfriForum-buurtwag in Witrivier het onlangs koeëlvastebaadjies ontvang. “Die buurtwag werk gereeld saam met die plaaslike polisie en ander veiligheidsinstansies om misdaad in die omgewing te bekamp en dit is belangrik dat alle lede oor die nodige...
deur AfriForum | Sep 12, 2017 | Argiewe
AfriSake en AfriForum het vandag in die Noord-Gautengse hoë hof daarin geslaag om ’n bestraffende kostebevel, insluitend die koste vir twee advokate, teen die EFF en sy leier Julius Malema te bekom. Die twee organisasies het in Maart 2017 daarin geslaag om ’n interim...
deur AfriForum | Sep 12, 2017 | Argiewe
AfriForum het verlede week by Laerskool Horison in Roodepoort, Gauteng besoek afgelê as deel van dié burgerregte-organisasie se teenboelieveldtog. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in....