deur AfriForum | Sep 29, 2017 | Argiewe
’n Lid van AfriForum se Delareyville-tak het besluit dat slaggate in dié dorp herstel moet word. James Kukard het die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit in hierdie verband genader en het verneem dat teer in Ottosdal beskikbaar is om die slaggate reg te maak, maar dat...
deur AfriForum | Sep 28, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek by die Groter Tzaneen Munisipaliteit in Tzaneen van stapel gestuur. Tydens dié geleentheid het AfriForum ’n toekenning vir die beste munisipale vullisterrein vir 2016 (volgens AfriForum se verslag) aan dié...
deur AfriForum | Sep 28, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark se nuwe strategie om veiligheid by die plaaslike begraafplaas op te skerp sluit gereelde patrollies in. Dít volg nadat die buurtwag talle klagtes oor die onveilige toestand van dié begraafplaas ontvang het. Die...
deur AfriForum | Sep 26, 2017 | Argiewe
Verskeie vooraanstaande akademici en taalaktiviste, insluitend AfriForum se Alana Bailey en Annelise de Vries, het ’n ope brief aan hoofregter Mogoeng Mogoeng gerig om die besluit wat in die Sunday Times van 15 April 2017 verskyn het dat Engels voortaan die enigste...
deur AfriForum | Sep 26, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Lichtenburg het oor die naweek sommige van dié dorp se mangate skoongemaak omdat die toestand daarvan weens swak dienslewering deur die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit onaanvaarbaar was. “Lichtenburg-inwoners betaal...
deur AfriForum | Sep 26, 2017 | Argiewe
Lede van die Kempton Park-gemeenskap het ’n memorandum oorhandig aan Motubatse Motubatse, hoof van stadsbeplanning by die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit, ná afloop van ’n vreedsame betoging voor die munisipale kantore op 26 September 2017. Dié betoging is...