deur AfriForum | Mei 21, 2019 | Argiewe
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op Donderdag 16 Mei 2019 bystand verleen ná ’n motorongeluk om 19:16 in Ontdekkersweg naby Beaconstraat plaasgevind het. Twee van AfriForum se Roodepoort-buurtwaglede was eerste op die toneel. Hulle het die beseerdes...
deur AfriForum | Mei 20, 2019 | Argiewe
John David Loud (’n Amerikaanse ingenieur), Ford se deskundige getuie, het vandag in die Wes-Kaapse hoë hof in die geregtelike doodsondersoek na Reshall Jimmy getuig. Volgens hom kon daar verskeie oorsake wees van die brand in die Ford Kuga waarin Jimmy in 2015...
deur AfriForum | Mei 20, 2019 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum verneem met teleurstelling dat die Gauteng-aanlynskoleregistrasieplatform vir gr. 1- en gr. 8-leerders vir die 2020-skooljaar weer eens nie foutloos funksioneer nie. AfriForum het reeds talle klagtes ontvang van ouers wat sukkel om op...
deur AfriForum | Mei 20, 2019 | Argiewe
AfriForum se Biesiesvlei-buurtwag het op Donderdagaand 16 Mei 2019 gehelp om gesteelde vee op te spoor en die diewe vas te trek. Die buurtwag het om 20:30 inligting ontvang dat vee op die plaas Leeukuil in die Vermaas/Gerdau-omgewing gesteel is, waarna die...
deur AfriForum | Mei 20, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, daarvan beskuldig dat sy uitsprake rakende Afrikaans kwetsend is en op ’n ernstige aantasting van Afrikaanssprekendes se waardigheid neerkom. Dít volg nadat Lesufi onder meer gesê...
deur AfriForum | Mei 20, 2019 | Argiewe
AfriForum se nasionale patrollie het die afgelope naweek duisende mense teen misdaad in Suid-Afrika gemobiliseer. Sowat 135 AfriForum-buurt- en plaaswagte, meer as 125 polisiestasies, talle gemeenskapspolisiëringsforums, sekuriteitsmaatskappye en ander rolspelers het...