Header Artwork

AfriForum se Limpopo-takke gaan groen

  Die AfriForum-takke in Limpopo het in September vanjaar 50 bome by verskeie skole en parke regoor die provinsie as deel van dié burgerregte-organisasie se nasionale boomplantmaandveldtog geplant. Takke wat aan die projek deelgeneem het, is Ellisras, Warmbad,...

Mafube Munisipaliteit reageer op AfriForum se versoeke

  Die Mafube Plaaslike Munisipaliteit het op 28 September 2017 skriftelik gereageer op AfriForum se skrywe aan hulle vroeër dié maand in verband met die vervalle toestand van die dorp Frankfort. Die skrywe dring onder meer daarop aan dat alle rioollekke in die...

AfriForum dra by vir DBV se voortbestaan in Phalaborwa

AfriForum se Phalaborwa-tak het in samewerking met ander rolspelers in die gemeenskap op 30 September vanjaar ’n “Walk a dog”-dag gehou waar R4 000 ingesamel is vir die voortbestaan van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Phalaborwa. Dit is by Wildevy-park...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN