deur AfriForum | Okt 17, 2017 | Argiewe
Die waterkrisis in Delareyville is steeds nie verby nie, en die gemeenskap en die plaaslike AfriForum-tak voorsien steeds water. Die watertenk wat gister veral aan inwoners van die informele nedersetting water verskaf het, is sodanig gevandaliseer dat al die water...
deur AfriForum | Okt 17, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se buurtwagte in die Hennopsriviervallei het die afgelope naweek gehelp om brande te blus wat in dié gebied ontstaan het. “Die buurtwagte gebruik industriële blasers as brandbestrydingstoerusting. Die terrein in die...
deur AfriForum | Okt 17, 2017 | Argiewe
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat AfriForum met regstappe begin het om mnr. Duduzane Zuma, seun van president Jacob Zuma, privaat op ’n strafregtelike klag van strafbare manslag te vervolg. Die vervolging hou...
deur AfriForum | Okt 17, 2017 | Argiewe
AfriForum se Moot-tak in Pretoria het die afgelope maand ongeveer 15 bome geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid. “Bome is ’n erfenis. Dit is ’n belangrike deel van die ekostelsel en ’n natuurlike hulpbron waarsonder niemand in...
deur AfriForum | Okt 16, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is sedert die begin van die jaar besig om die Nkungumathe-gemeenskap in Nkandla met regshulp by te staan in hul stryd om ’n hoërskool vir die gemeenskap gebou te kry – ’n skool waarop die gemeenskap al langer as 20 jaar wag. Ná...
deur AfriForum | Okt 16, 2017 | Argiewe
Weens die feit dat die gemeenskap van Delareyville sedert verlede week geen water het nie, het die plaaslike AfriForum-tak en ander lede van die gemeenskap ingegryp om dié dorp se mense van water te voorsien. Pierre du Plessis, ’n bestuurslid van AfriForum se...