deur AfriForum | Okt 19, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Grootfontein, Pretoria, het pas ’n herhaler vir hul radionetwerk ontvang. “Hierdie is ’n belangrike funksie waarsonder die buurtwag nie suksesvol kan funksioneer nie. Om doeltreffend binne ’n buurtwag te kommunikeer is van kritieke belang en...
deur AfriForum | Okt 18, 2017 | Argiewe
Die plaaslike AfriForum-tak in Rustenburg het die afgelope naweek fase twee van hul skoonmaakprojek by die plaaslike begraafplaas in Nelson Mandelarylaan uitgevoer as deel van die burgerregtewaghond se nasionale Maand van Selfstandigheid-veldtog, wat aan die begin...
deur AfriForum | Okt 18, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug het vandag ’n dringende versoek aan die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus gestuur waarin hulle ’n aksieplan eis oor hoe studente se grondwetlike regte beskerm gaan word. Dít volg ná betogers van die...
deur AfriForum | Okt 18, 2017 | Argiewe
AfriForum se Ellisras-tak het Saterdag 14 Oktober 2017 patrollie gery om veiligheid in dié dorp te versterk en misdaad te bekamp deur sigbaar te wees. Die AfriForum-buurtwag het die aand vanaf 21:00 tot 03:00 die volgende oggend patrollie gery. Geen insidente of...
deur AfriForum | Okt 18, 2017 | Argiewe
Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 16 Oktober 2017 ’n suksesvolle dorpspatrollie voltooi wat ook ’n skoonmaakaksie ingesluit het. Dié goeie werk is op 17 Oktober voortgesit toe die buurtwag ’n vermeende asblikdief vasgetrek het. Die buurtwag doen werk in...
deur AfriForum | Okt 18, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Allen Grove, Kempton Park het op 17 Oktober 2017 patrollie-opleiding ontvang. Dié opleiding behels die organisering en uitvoering van doeltreffende patrollies, toneelhantering, voorvalbeheer, asook ’n uiteensetting van die wetlike...