deur AfriForum | Okt 25, 2017 | Argiewe
AfriForum se Alberton-tak het die afgelope maand 45 bome by ses skole geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se nasionale Maand van Selfstandigheid-veldtog. “Ons het onderskeidelik witstinkhout-, peper- en hardebasbome aan Hoërskool Dinamika, Hoërskool...
deur AfriForum | Okt 25, 2017 | Argiewe
Die vlaag wrede plaasaanvalle en nie minder nie as 70 plaasmoorde wat sedert 1 Januarie vanjaar gepleeg is, het die landelike gemeenskap en die meeste landsburgers laat steier. Die vraag op mense se lippe is “wat kan ek doen?” So ook het Chris Loubser, ’n...
deur AfriForum | Okt 25, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-takke in Lichtenburg en Coligny het in samewerking met ander rolspelers in die gemeenskap ’n vertoë aan Eskom gerig. Dít volg nadat die kragreus verlede Vrydag bekend gemaak het dat die elektrisiteitstoevoer na die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit...
deur AfriForum | Okt 25, 2017 | Argiewe
As deel van AfriForum se nasionale Maand van Selfstandigheid-veldtog het die organisasie se Moot-tak in Pretoria die afgelope naweek bome aan N.G. Kerk Rietfontein-Noord geskenk, asook ’n groot skoonmaakprojek in die voorstad van stapel gestuur, onder meer ’n spruit...
deur AfriForum | Okt 25, 2017 | Argiewe
Oor die afgelope vyf dae het 11 plaasaanvalle in Suid-Afrika plaasgevind, wat tot die dood van vier persone gelei het. Sedert 1 Januarie 2017 is ten minste 341 plaasaanvalle reeds uitgevoer, waartydens 70 mense vermoor is. Dit beteken dat daar tot dusver in...
deur AfriForum | Okt 25, 2017 | Argiewe
AfriForum hou die Gautengse departement van onderwys verantwoordelik vir die tekort aan skole in dié provinsie. Die burgerregte-organisasie waarsku dat die departement se onvermoë om sy begroting te bestuur en na behore vir die groeiende aantal leerders in die...