deur AfriForum | Okt 31, 2017 | Argiewe
Lede van die Solidariteit Beweging en AfriForum Jeug het vandag die 500-jaar herdenking van die hervorming gevier deur die oprig van ’n klipstapel. Alta Pretorius, AfriForum se streekskoördineerder vir Stellaland, het ʼn seremonie gelei wat spesifiek verband gehou het...
deur AfriForum | Okt 31, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Mosselbaai-tak het in samewerking met Stranded Marine Animal Rescue Team (SMART), die Wildlife and Environmental Society of South Africa (WESSA), Interwaste, Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit en Transnet National Ports...
deur AfriForum | Okt 31, 2017 | Argiewe
As deel van die burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog het AfriForum se Kuruman-tak gedurende die afgelope twee weke begin om die dorp skoon te maak en eerste oop stukke veld wat onwettig as stortingsterreine gebruik word, getakel. So ook...
deur AfriForum | Okt 31, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die Wes-Kaapse departement van gemeenskapsveiligheid het op 29 Oktober 2017 tydens ’n mediakonferensie in Kaapstad ’n gesamentlike plan vir die beveiliging van plase bekend gemaak. Dít volg ná die onlangse bekendmaking...
deur AfriForum | Okt 31, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum beskuldig Fikile Mbalula, die minister van polisie, daarvan dat hy ’n fabriseerder en verspreider van fopnuus is en dat die minister meer besorgd is oor sy eie politieke agenda as oor die publiek se veiligheid. Dit spruit uit ’n...
deur AfriForum | Okt 30, 2017 | Argiewe
Terwyl die burgerregte-organisasie AfriForum en honderde lede van die publiek vandag ’n oomblik van stilte vir al die slagoffers van plaasmoorde by die Voortrekkermonument in Pretoria gehou het, is die bejaarde Bokkie Potgieter (70) wreed op ’n plaas in...