Header Artwork

Kuruman-tak maak begraafplaas skoon

Die AfriForum-tak in Kuruman het gedurende Oktober die begraafplaas in Seodin skoongemaak. Hierdie begraafplaas was al vir ’n geruime tyd lank in ’n haglike toestand. Hendrien van Zyl, ’n AfriForum-buurtwaglid, het begin om die begraafplaas skoon te maak waarna die...

AfriForum bekommerd oor 38 myne sonder waterlisensies 

AfriForum het vandag ’n skrywe aan Nomvula Mokonyane, minister van water en sanitasie, gerig nadat die departement van water en sanitasie (DWS) dié burgerregte-organisasie ingelig het dat 38 myne tot onlangs toe sonder waterlisensies gefunksioneer het.  Dít volg nadat...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN