deur AfriForum | Nov 21, 2017 | Argiewe
AfriForum se Upington-tak het op 20 November 2017 die buurtwag se beheerkamer amptelik geopen. Die beheerkamer word van hul perseel in samewerking met AC Sekuriteit bedryf en word 24 uur per dag beman. Die buurtwag se radionetwerk is ook nou in werking. Volgens Steven...
deur AfriForum | Nov 21, 2017 | Argiewe
Verskeie burgerlike organisasies en opposisiepartye het vandag tydens ’n gesamentlike mediakonferensie in Centurion standpunt teen plaasmoorde ingeneem en ’n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om indringend in te gryp om dié krisis te prioritiseer. Die...
deur AfriForum | Nov 20, 2017 | Argiewe
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het met die hulp van die publiek op Dinsdag 14 November ’n vermeende inbreker aangekeer. Dít nadat hy oor verskeie heinings gespring het en uiteindelik in Irvinelaan in Mountain View in hegtenis geneem en aan die Suid-Afrikaanse...
deur AfriForum | Nov 20, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Sannieshof het ’n buurtwag op die been gebring wat ten doel het om misdaad in dié dorp in samewerking met ander plaaslike veiligheidstrukture te beveg. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se streekskoördineerder vir Stellaland, is die behoefte aan...
deur AfriForum | Nov 20, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en die SAPD ’n massapatrollie op Vrydagaand, 3 November 2017 uitgevoer met die oog op misdaadbekamping ter voorbereiding van die komende feesseisoen. Verdagte...
deur AfriForum | Nov 20, 2017 | Argiewe
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het tydens Novembermaand verskeie verdagtes vasgetrek. Tydens die afgelope drie weke het die buurtwag twee verdagtes in afsonderlike gevalle aangekeer vir onderskeidelik die besit van gesteelde eiendom, en poging tot diefstal en...