deur AfriForum | Des 3, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het gister ’n memorandum oor swak dienslewering in Vryburg aan verteenwoordigers van die Naledi Plaaslike Munisipaliteit oorhandig. Die burgemeester en die munisipale bestuurder het egter nie opgedaag om die memorandum in ontvangs te neem...
deur AfriForum | Des 1, 2017 | Argiewe
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) -buurtwag het onlangs tweerigtingradio’s ontvang wat môre tydens ’n nasionale patrollie uitgedeel sal word. Dié tweerigtingradio’s sal die buurtwaglede en patrolleerders in staat stel om beter, vinniger en...
deur AfriForum | Nov 30, 2017 | Argiewe
Lede van die Pellissier-buurtwag in Bloemfontein het op Dinsdag, 28 November 2017 hulp verleen aan die SAPD om verdagtes te arresteer teen wie ’n saak reeds voorheen by die Bayswater-polisiestasie geopen is. Die verdagtes is deur patrollielede van die...
deur AfriForum | Nov 30, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Tzaneen het ’n buurtwag op die been gebring wat ten doel het om misdaad in dié dorp in samewerking met ander plaaslike veiligheidstrukture te beveg. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se distrikskoördineerder vir Limpopo, is die behoefte aan ’n...
deur AfriForum | Nov 30, 2017 | Argiewe
AfriForum se takke in Hartbeespoort, Brits, Mooinooi, Rustenburg, Swartruggens, Koster, Lichtenburg en Coligny het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié dorpe oorhandig om die fokus op plaasaanvalle te vestig. “Dit is vir AfriForum...
deur AfriForum | Nov 30, 2017 | Argiewe
Die City of Matlosana Plaaslike Munisipaliteit het op 21 November 2017 skriftelik op klagtes van AfriForum se Klerksdorp-tak rakende ernstige rioollekke in Klerksdorp en Orkney gereageer en onder meer gesê dat daar ’n vergadering belê sal word soos deur die...