deur AfriForum | Des 5, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Meyerspark-, Moot-, Moreletapark-, Pretoria-Wes-, Rayton-en-Cullinan- en Wes-Moot-buurtwagte het in samewerking met ander veiligheidsinstansies, die Tshwane Metropolisie, die Nasionale Verkeerspolisie en die SAPD in die Tshwane...
deur AfriForum | Des 5, 2017 | Argiewe
AfriForum se Teks-buurtwag (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) het op 2 Desember 2017 aan die burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem, onder meer om die sigbaarheid van dié veiligheidstruktuur binne die gemeenskap te verhoog. Nagenoeg...
deur AfriForum | Des 5, 2017 | Argiewe
AfriForum se tak in Vanderbijlpark het op 1 en 2 Desember vanjaar deelgeneem aan die burgerregte-organisasie se nasionale misdaadbekampingspatrollie waar verskillende buurtwaggroepe soos AfriForum, SWAG, SE-buurtwag, Flora Gardens-buurtwag en Mantevrede-buurtwag...
deur AfriForum | Des 5, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Kuruman, Kathu, Upington en Springbok het die afgelope naweek aan die burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Dié patrollie is suksesvol deur sowat 104 buurtwaglede voltooi. “Die patrolleerders het die onderskeie...
deur AfriForum | Des 5, 2017 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Delareyville en Schweizer-Reneke het op 2 Desember 2017 aan ’n nasionale massapatrollie in dié dorpe en op omliggende plase deelgeneem. Altesaam 41 mense het in 36 voertuie 1 848 km in 88 manure afgelê. Die burgerregte-organisasie het die...
deur AfriForum | Des 5, 2017 | Argiewe
AfriForum se Springs-tak het op 2 Desember 2017 in samewerking met die organisasie se Endicott-plaaswag verskeie verstopte afvoerslote in en rondom die omgewing skoongemaak. Die tak en plaaswag het tydens die aksie ook in die gebied gepatrolleer om bewusmaking en...