deur AfriForum | Des 6, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se buurtwagte in Nylstroom, Ellisras, Tzaneen, Warmbad en Marble Hall het op 2 Desember 2017 ’n massapatrollie in Limpopo uitgevoer. Tydens dié patrollie het 76 mense altesaam 2 417 km met 48 voertuie afgelê. Volgens Jaco...
deur AfriForum | Des 6, 2017 | Argiewe
Verskeie AfriForum-buurtwagte, waaronder Kraaifontein, Bellville, Brackenfell en die groter Gansbaai, het op 2 en 3 Desember tussen 18:00 en 6:00 aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem. Altesaam 115 patrolleerders het met 63 voertuie hul onderskeie...
deur AfriForum | Des 6, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Aliwal-Noord-tak het die droogtegeteisterde Aliwal-Noord-natuurreservaat van water voorsien. Dít is genoodsaak deur die opdroog van gronddamme, asook ’n stukkende waterpyplyn. Taklede het op 4 Desember 2017 watervore in die...
deur AfriForum | Des 5, 2017 | Argiewe
AfriForum verwelkom lt.genl. Khehla Sitole, die nuwe nasionale polisiekommissaris, se aankondiging in die parlement om leefstyloudits binne die SAPD te laat doen. “Dit is ’n stap in die regte rigting om die SAPD se naam tot ere te herstel,” sê Ian Cameron, AfriForum...
deur AfriForum | Des 5, 2017 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Rustenburg en Coligny het op 2 Desember 2017 aan die burgerregte-organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem, onder meer om die sigbaarheid van dié veiligheidstrukture in die onderskeie gebiede te verhoog. Nagenoeg 3 300 km is deur...
deur AfriForum | Des 5, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het op Vrydag, 1 Desember 2017 saam met WGI Sekuriteit, die SAPD en die plaaslike verkeersdepartement aan ’n aksie teen misdaad deelgeneem. Die aksie het om 18:00 met ’n beplanningsessie begin, wat deur brig. Alex Gous gelei is,...