deur AfriForum | Des 18, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die hoop uitgespreek dat Cyril Ramaphosa, wat pas tot die posisie van ANC-president verkies is, ernstig introspeksie sal doen en dat die party sal ophou om sondebokke toe soek vir die krisisse wat deur die regerende party self...
deur AfriForum | Des 15, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se besluit om Eskom se elektrisiteitstarief vir die 2018/2019 finansiële jaar met slegs 5,23% te verhoog. Dít volg nadat Eskom ’n verhoging van 19,9% aangevra het....
deur AfriForum | Des 14, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gistermiddag die uitvoerende hoofde van elke groot kitskoskettingrestaurant en supermarkkettingwinkel in Suid-Afrika via ’n skrywe dringend versoek om sélf hul kos teen listeriose te toets alvorens dit aan verbruikers...
deur AfriForum | Des 13, 2017 | Argiewe
Ná AfriForum se Senekal-tak op 11 Desember 2017 ’n skrywe aan die Setsoto Plaaslike Munisipaliteit gerig het waarin hul versoek dat twee publieke vergaderings wat geskeduleer is vir 13 en 14 Desember uitgestel word na nuwe datums, het die burgemeester van die Setsoto...
deur AfriForum | Des 13, 2017 | Argiewe
AfriForum se takke in die Groot-Marico-distrik het gedurende 2017 verskeie projekte aangepak en suksesvol afgehandel. Dié takke bestaan uit Hartbeespoort, Brits, Mooinooi, Rustenburg, Swartruggens, Lichtenburg, Coligny en Koster. Bogenoemde AfriForum-takke het...
deur AfriForum | Des 12, 2017 | Argiewe
Ná vele waarskuwings van AfriForum se Machadodorp-tak aan die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit en die departement van water en sanitasie (DWS) rakende die stabiliteit van die Eeufeesdamwal, het dié damwal verlede week ineengestort. Dié munisipale dam is in...