deur AfriForum | Jan 10, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat pres. Jacob Zuma se verklaring rakende die aanwysing van ’n kommissie van ondersoek na staatskaping ’n erkenning deur die president is dat die staatsmasjien faal. AfriForum meen dat dít die rede is waarom Zuma...
deur AfriForum | Jan 9, 2018 | Argiewe
Geïsoleerde voorvalle van geweld moet met die nodige erns veroordeel word, maar behoort nie buite konteks vir die bevordering van politieke agendas uitgebuit te word nie. Die burgerregte-organisasie AfriForum neem hierdie standpunt in nadat die vakbond Cosatu vandag...
deur AfriForum | Jan 4, 2018 | Argiewe
AfriForum wens alle matrikulante wat in 2017 hulle skoolloopbaan suksesvol voltooi het, van harte geluk. Hulle prestasie is te wyte aan hulle harde werk en aan onderwysers wat ten spyte van vele uitdagings in die onderwyssektor, steeds eilande van uitnemendheid...
deur AfriForum | Des 29, 2017 | Argiewe
Die meerderheidsuitspraak van die Grondwethof vanoggend dat die taalbeleid van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wettig is, word deur AfriForum beskou as tekenend daarvan dat minderhede tydens die onderhandelings in aanloop tot die verkiesing van 1994 mislei is...
deur AfriForum | Des 21, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum sê die ANC se besluit om Suid-Afrika se grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, kom neer op ’n besluit om diefstal te pleeg en die land op dieselfde vernietigingspad te plaas as wat deur Zimbabwe gevolg is...
deur AfriForum | Des 20, 2017 | Argiewe
Drie verdagtes is gisteroggend omstreeks 01:50 gearresteer ná ’n plaasaanval in die Overberg-distrik. In dié aanval is ’n boer en sy seun onderskeidelik in die hand en rug gewond. Die seun is in ’n stabiele toestand in die hospitaal. Danksy die SAPD se vinnige optrede...