deur AfriForum | Jan 18, 2018 | Argiewe
AfriForum het die nasionale departement van basiese onderwys dringend versoek om te bevestig of die LUR vir onderwys van Gauteng, Panyaza Lesufi, ’n verslag ingedien het om te verduidelik waarom die teikens vir die ontwikkeling van skole-infrastruktuur in dié...
deur AfriForum | Jan 18, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum oorweeg dit om ’n klag van haatspraak teen die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) aanhangig te maak nadat EFF-betogers gister tydens ’n betoging voor Hoërskool Overvaal die frases “White man, you must die”, “Shoot to kill the Boere”...
deur AfriForum | Jan 17, 2018 | Argiewe
Alle akademiese bedrywighede en skoolaktiwiteite by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging gaan tans ononderbroke voort ondanks ’n klein groepie van sowat 40 betogers (hoofsaaklik EFF- en ANC-lede) wat voor die skool se hek sing en dans. Dié betoging spruit uit die...
deur AfriForum | Jan 16, 2018 | Argiewe
AfriForum het kommentaar oor die gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s) se 2017-konsepbeleid ingedien. Dié beleid bied duidelikheid oor die funksies en rol van die GPF en hul rade, en die verantwoordelikhede van verskeie belanghebbendes. In die beleid word ook melding...
deur AfriForum | Jan 15, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van aanhitsing tot geweld en verskeie ander misdade teen Julius Malema, Floyd Shivambu en Mbuyiseni Ndlozi van die EFF ingedien. Dié klagtes spruit uit verskeie stellings wat deur hierdie...
deur AfriForum | Jan 12, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is reeds ‘n jaar deel van die Provinsiale Landelike Veiligheidskomitee in KwaZulu-Natal, wat bestaan uit verskeie SAPD-rolspelers, asook staatsinstellings soos die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, die departement van vervoer,...