Header Artwork

AfriForum reorganiseer Frankfort-tak

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 23 Januarie 2018 sy tak in Frankfort suksesvol gereorganiseer en ’n nuwe bestuur verkies. Dít volg nadat AfriForum ’n inligtingsessie oor die rol wat sy takke speel om gemeenskappe te verbeter, aangebied het. Die nuwe...

Nigel faal riooltoetse

AfriForum se Nigel-tak het op 10 en 22 Januarie drie riooluitlaatpype in dié dorp getoets. Twee watermonsters is geneem vanuit vloeibare waterstrome in informele nedersettings, terwyl ’n derde monster geneem is vanuit die Blesbokspruit waar rou riool vanaf die...

Misleiding, verdeling en die vervreemding van Puk-studente

AfriForum Jeug veroordeel die videoboodskap van prof. Fika Janse van Rensburg, adjunkvisekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus, wat op 22 Januarie 2018 op Facebook geplaas is. Dié video spreek twee kwessies aan, naamlik die universiteit...

AfriForum se Machadodorp-tak vul slaggate

AfriForum se Machadodorp-tak het die afgelope naweek slaggate in dié dorp gevul. “Dit is verblydend om te sien dat ’n gemeenskap self inisiatief neem en take wat munisipaliteite nie meer nakom nie op hulself neem. Weldoeners het ook hierdie aksie moontlik gemaak en...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN