deur AfriForum | Feb 18, 2018 | Argiewe
AfriForum se regspan is amptelik in kennis gestel dat die nasionale direkteur van openbare vervolgings, Shaun Abrahams, besluit het om die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se aanvanklike besluit te heroorweeg om Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma,...
deur AfriForum | Feb 16, 2018 | Argiewe
In reaksie op die staatsrede van 2018 wat pas deur pres. Cyril Ramaphosa gelewer is, het AfriForum verklaar dat die inhoud daarvan eers na behore beoordeel sal kan word wanneer die president se politieke wittebrood verby is en die werklike betekenis van sy verwysings...
deur AfriForum | Feb 16, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Warrenton-tak het ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) (PAIA) gebring om finansiële rekords van die Magareng Plaaslike Munisipaliteit te bekom. Die doel hiervan is...
deur AfriForum | Feb 16, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum loods vandag ’n dringende aansoek in die Konstitusionele Hof om Jacob Zuma, die voormalige staatspresident, se laaste poging tersyde te laat stel om strafregtelike vervolging te vermy. Oudpresident Zuma het verlede Vrydag, slegs...
deur AfriForum | Feb 15, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 8 en 9 Februarie besoek aan die Laerskool Helderkruin in Roodepoort afgelê as deel van dié burgerregte-organisasie se teenboelieveldtog en leierskapsontwikkelingskamp wat in samewerking met HeyLead aangebied word. Dié...
deur AfriForum | Feb 14, 2018 | Argiewe
AfriForum verwelkom president Jacob Zuma se aankondiging dat hy as staatspresident bedank. Volgens AfriForum beteken Zuma se bedanking geensins dat hy vervolging moet kan ontduik nie en daarom gaan die burgerregte-organisasie sy pogings verskerp om toe te sien dat...