deur AfriForum | Feb 19, 2018 | Argiewe
AfriForum en Gaan Groen Knysna het op 16 Februarie 2018 bome aan die Knysna Plaaslike Munisipaliteit geskenk, wat geplant is by die vleiland in Brenton (Knysna). Dit volg nadat die vleiland tydens verlede jaar se verwoestende brande baie skade gely het. Dié aksie is...
deur AfriForum | Feb 19, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Senekal het op 12 Februarie skriftelik terugvoer gelewer op die konsepweergawe van die Setsoto Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) vir 2017/2018 tot 2021. Dít volg nadat die munisipaliteit verlede jaar onderneem het...
deur AfriForum | Feb 19, 2018 | Argiewe
AfriForum het onlangs antwoorde van die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (Sassa) in KwaZulu-Natal geëis nadat verskeie klagtes deur AfriForum en Helpende Hand ontvang is, omdat dokters wat tydelik-ongeskikte pasiënte moet ondersoek nie kontrakte...
deur AfriForum | Feb 19, 2018 | Argiewe
Op Woensdag, 21 Februarie 2018, sal die Noord-Gautengse hoë hof ʼn aansoek aanhoor deur Afriforum en die Treasure Karoo Action Group (“die Alliansie”) teen die ministers van minerale hulpbronne en omgewingsake vir die tersyde stel van die regulasies...
deur AfriForum | Feb 19, 2018 | Argiewe
Lede van AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het op 16 Februarie 2018 ’n vermeende kabeldief gevang en aan die SAPD oorhandig. Die verdagte was na bewering besig om helder oordag by ’n elektriese substasie in Carpentierstraat te probeer inbreek. “’n Lid van die...
deur AfriForum | Feb 19, 2018 | Argiewe
Watertoetse wat deur die AfriForum-tak in Senekal laat doen is, dui aan dat rioolwater in dié dorp erg besoedel is en dus ’n reusegesondheidsrisiko vir inwoners inhou. Dié toetse is gedoen ná talle klagtes uit die gemeenskap dat onverwerkte riool by mangate uitborrel...