deur AfriForum | Feb 21, 2018 | Argiewe
AfriForum is van mening dat die minister van finansies, Malusi Gigaba, en die ANC-regering se vryery na gratis hoër onderrig blote politiekery is. AfriForum glo dat gratis hoër onderrig opgestel is om te misluk. Dié uitspraak volg nadat Gigaba in die begrotingsrede...
deur AfriForum | Feb 20, 2018 | Argiewe
Die gemeenskap van Vryburg het op Maandag, 19 Februarie, saamgewerk om ’n groot waterlek in dié dorp se hoofstraat te herstel wat ontstaan het weens ’n vergane pyp wat gebars het. Toe dit blyk dat die munisipaliteit nie in staat is om die herstelwerk sélf te doen of...
deur AfriForum | Feb 20, 2018 | Argiewe
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het Saterdag 17 Februarie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n sigbaarheidsaksie in die Hercules-gebied gehou en later die aand is vier dwelmverwante arrestasies gemaak. Volgens Johan Liebenberg,...
deur AfriForum | Feb 20, 2018 | Argiewe
AfriForum se Naboomspruit-tak, tesame met die Gholf Park Inwonersforum, het sedert Januarie 2018 meer as 280 slaggate in dié dorp herstel. Dít vorm deel van ’n reeks projekte wat AfriForum se Naboomspruit-tak geïdentifiseer het om die dorp te verbeter. Meer as 300...
deur AfriForum | Feb 20, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug het op 15 Februarie vanjaar selfverdedigingsklasse vir 15 jongmense in Upington aangebied met die doel om ook ’n jeugtak op dié dorp te stig. “Gegewe die misdaadstatistiek in die land is dit belangrik dat Suid-Afrikaners oor die vermoë beskik om hulself...
deur AfriForum | Feb 20, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug verwerp die anti-Afrikaanse beweging wat tans besig is om dié taal by die Universiteit Stellenbosch (Maties) te versmoor. Om hierdie rede gaan dié jeugorganisasie se Maties-tak in die komende paar weke ’n Afrikaanse sokkie in Stellenbosch reël. Dié...