deur AfriForum | Feb 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum en gen. Johan Booysen, voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, wat vermoedelik onregmatig deur Nomgcobo Jiba geskors is, het vandag strafregtelike klagtes van meineed en regsverydeling teen Shaun Abrahams, die nasionale...
deur AfriForum | Feb 23, 2018 | Argiewe
AfriForum het die Openbare Beskermer (OB) gevra om dringend ’n tender vir voorafbetaalde meters wat tans miljoene rand se verliese vir die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit veroorsaak, te ondersoek. Dít volg ná verskeie inwoners gereeld probleme ervaar het om...
deur AfriForum | Feb 22, 2018 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het Hoërskool Overvaal in Vereeniging op 21 Februarie gehelp om water wat hulle ingesamel het vir die Wes-Kaapse waterkrisis na dié droogtegeteisterde gebied te vervoer. Die water is vanaf die skool na Water Shortage South Africa...
deur AfriForum | Feb 22, 2018 | Argiewe
In samehang met die viering van Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon Afrikaans-Vriendelik innoverende Afrikaanse ondernemings. Die Tinteltong Toekennings word daarom toegeken aan ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans...
deur AfriForum | Feb 22, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Edenvale het op 19 Februarie 2018 – in samewerking met Top Security, Mamba Special Ops, die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), die Genesis K9-eenheid en die 24/7 Security K9-eenheid – die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) gehelp om twee...
deur AfriForum | Feb 22, 2018 | Argiewe
Die droogte wat die hele land in ’n wurggreep het, het die burgerregte-organisasie AfriForum genoop om met ’n waterplan vorendag te kom. Die eerste fase van hierdie plan is die oprig van noodwaterpunte in Kaapstad, wat ten doel om weerlose mense in die gemeenskap van...