Header Artwork

AfriForum waarsku SAOG en AU oor listeriosesterftes

AfriForum het vandag ’n brief aan die Afrika-unie (AU) en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) gerig waarin dié organisasie sy kommer oor die drastiese toename in bevestigde listerioseverwante sterftes uitspreek. Dit is volgens die...

AfriForum se Edenvale-buurtwag bied skietdag aan

Die AfriForum-buurtwag in Edenvale het op Saterdag, 24 Februarie 2018 ’n skietdag by die Rooikraal-skietbaan gehou, waartydens 14 deelnemers in verskeie veiligheidstegnieke touwys gemaak is. “Gemeenskappe se veiligheid en paraatheid behoort opgeskerp te word....

AfriForum stig Koster-Millvale-buurtwag

AfriForum het in Februarie 2018 ’n buurtwag in die Koster-Millvale-gebied gestig. Dit volg nadat die gemeenskap die behoefte uitgespreek het om hul woongebied te beveilig. “Dié buurtwag sal daarop fokus om proaktief op te tree, saam met ander veiligheidsinstellings en...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN