deur AfriForum | Mar 6, 2018 | Argiewe
AfriForum se Pretoria-Wes-buurtwag het op Saterdag 3 Maart 2018 ’n bospatrollie in die Danville- en Elandspoort-gebied gehou. “Ons het ’n gedeelte van die berg in Danville, waar kriminele gaan skuil nadat hulle in die woongebied aktief was, gepatrolleer. Ons het op...
deur AfriForum | Mar 6, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan die raad van die Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit gerig om beswaar aan te teken teen die moontlike heraanstelling van O.P. Sebola, die huidige munisipale bestuurder. Dít volg nadat Sebola se naam op die...
deur AfriForum | Mar 6, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kuruman-tak het 5 Maart 2018 ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet no. 2 van 2000) (PAIA) gebring om vas te stel hoe die Ga-Segonyana Plaaslike Munisipaliteit die dorp se geld spandeer. “Die gemeenskap is diep...
deur AfriForum | Mar 5, 2018 | Argiewe
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag, die Sektor 1-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en die SAPD het op 3 Maart 2018 ’n bewusmakingsaksie en massapatrollie gehou om sigbaarheid in dié gebied te verhoog. Volgens Tiaan Oosthuizen, AfriForum se distrikskoördineerder vir...
deur AfriForum | Mar 5, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan met sy regspan konsulteer oor moontlike regsoptrede teen die EFF en dié organisasie se leier, Julius Malema, ná rassistiese uitsprake wat Malema die afgelope naweek tydens ‘n politieke byeenkoms gemaak het. Malema het onder...
deur AfriForum | Mar 5, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum beywer hom vir sowel die beskerming van Afrikaans as onderrigtaal in skole as ondersteuning by kwessies waar kinders se regte ten opsigte van vryheid van taal, godsdiens en mening geskend word. ’n Voorbeeld hiervan is AfriForum se...