deur AfriForum | Mar 13, 2018 | Argiewe
AfriForum se Postmasburg-tak het gister ’n aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wet no. 2 van 2000) (PAIA) gebring om te probeer vasstel wat die Tsantsabane Plaaslike Munisipaliteit se skuld aan Eskom en Sedibeng Water beloop....
deur AfriForum | Mar 13, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het onlangs by die Bloemhof Gekombineerde Skool in Noordwes besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. Die...
deur AfriForum | Mar 13, 2018 | Argiewe
AfriForum het gister dié organisasie se #Skoonwater-projek vir 2018 by die Baviaanspoort-afvalwaterbehandelingswerke geloods. Takke regoor die land is ook gemobiliseer om die drink- en rioolwatergehalte te toets in dorpe waar daar aktiewe AfriForum-takke is. “Die...
deur AfriForum | Mar 12, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag die regering vermaan om medeverantwoordelikheid vir die uitbreking van listeriose en die gevolglike sterftes te aanvaar. Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum, sê dr. Aaron Motsoaledi,...
deur AfriForum | Mar 12, 2018 | Argiewe
Onverantwoordelike politieke uitsprake deur Julius Malema en die EFF het die afgelope naweek tot byna anargistiese optrede gelei nadat daar op sowat drie plekke in Gauteng gepoog is om grond te beset. Die ANC se aanvaarding van die mosie om grond sonder vergoeding te...
deur AfriForum | Mar 12, 2018 | Argiewe
AfriForum se Klerksdorp-buurtwag het op 8 Maart saam met verskeie ander veiligheidsinstellings ’n gesteelde voertuig suksesvol help opspoor en aan die eienaar terugbesorg. Die betrokke voertuig is omstreeks 18:30 by die Matlosana-winkelsentrum in Klerksdorp gesteel....