deur AfriForum | Mar 27, 2018 | Argiewe
Lede van AfriForum se Upington-, Kuruman- en Kathu-buurtwag het die afgelope naweek opleiding ontvang rakende die wetlike aspekte van burgerlike arrestasies. Die buurtwagte vorm deel van AfriForum se plaaslike takstrukture en het ten doel om die gemeenskap in...
deur AfriForum | Mar 27, 2018 | Argiewe
Die pasherstigte AfriForum-tak in Hertzogville het vandeesweek die dorp se drinkwater as deel van die burgerregtewaghond se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek getoets. Kommerwekkende fosfaatvlaktellings, wat minder as 15 moet wees, staan op 25. Die uitslag van die...
deur AfriForum | Mar 27, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Overstrand-tak het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) versoek om as bemiddelaar op te tree ten einde die onluste wat tans in Zwelihle, Hermanus plaasvind, te ontlont. “Die regering het die gemeenskap van Zwelihle...
deur AfriForum | Mar 27, 2018 | Argiewe
AfriForum se Endicott-plaaswag het op 25 Maart 2018 in samewerking met die SAPD en MavCorp Sekuriteit ’n vermeende huisinbreker platgetrek. Dít volg nadat ’n gemeenskapslid vir Roben Collen, AfriForum se plaaswagvoorsitter in Endicott, in kennis gestel het van ’n...
deur AfriForum | Mar 26, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Edenvale- en Kempton Park-buurtwag het op 24 Maart slagofferbystandopleiding ontvang. Dié opleiding is tydens ’n werkswinkel deur Olivia Guerini, ’n geregistreerde berader, aangebied. “Met die sterk groei van AfriForum...
deur AfriForum | Mar 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die gewysigde staatskapingsregulasies wat vanmiddag deur president Cyril Ramaphosa aangekondig is en bestempel dit as ’n oorwinning vir diegene wat wil sien dat geregtigheid seëvier in die lang, uitgerekte...