deur AfriForum | Apr 17, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Matzikama-tak het op 16 April ’n nuwe bestuur verkies. Die nuwe takbestuur bestaan uit Wilfred Stephan (voorsitter), Juan Swart (ondervoorsitter), Wilco Engelbrecht (tesourier en voorsitter van gemeenskapsveiligheid) en Pierre...
deur AfriForum | Apr 17, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n maand gelede vir die soveelste keer ’n skrywe aan genl. Bheki Cele, minister van polisie, gerig en versoek om saam met hom te vergader oor sowel geweld op plase as die grondgrypkrisis wat die land in die gesig staar. “Cele...
deur AfriForum | Apr 17, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het op 6 April aan dié organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem. Tydens die patrollie het 38 patrolleerders in 20 voertuie altesaam 1 329 km afgelê. Geen voorvalle is aangemeld nie. CSS-sekuriteit en die plaaslike SAPD...
deur AfriForum | Apr 17, 2018 | Argiewe
AfriForum se Delmas-buurtwagte, wat die Delmas Valke en die Argent-plaaswag insluit, het onlangs koeëlvaste baadjies van die AfriForum-tak in Delmas ontvang. “AfriForum-buurtwagte vorm deel van die takstruktuur en werk saam met die SAPD en ander veiligheidstrukture om...
deur AfriForum | Apr 17, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Bethal het in samewerking met Heritage Properties op Vrydag 13 April slaggate in Bethal gevul. Die strate waar slaggate onder meer gevul is, sluit in Kleynhansstraat (vanaf Clerq- tot by Malherbestraat) en ook...
deur AfriForum | Apr 16, 2018 | Argiewe
AfriForum se Springbok-tak het 35 palette wat elk vier kanne water bevat aan die ACVV se tehuis vir bejaardes in Calvinia geskenk. “Dit het onder ons aandag gekom dat die Sorgvliet Tehuis vir Bejaardes se watertenks uitgeput is en dat die inwoners hul eie drinkwater...