Header Artwork

AfriForum se Springs-tak leer selfverdedigingstegnieke aan

Die AfriForum-tak in Springs het op 28 April selfverdedigingsopleiding vir nagenoeg 30 tak- en buurtwaglede in dié dorp aangebied. “Alle Suid-Afrikaners moet oor die vermoë beskik om hulself te verdedig. Gevaarlike situasies kan enige tyd opduik en daarom is dit vir...

AfriForum en DA in Vryburg maak kapsie teen afsny van krag

Die AfriForum- en DA-tak in Vryburg het kragte saamgesnoer deur die publiek aan te moedig om ’n klagbrief te voltooi. Dít omdat inwoners van Vryburg vanaf 9 Mei elektrisiteitsonderbrekings in die gesig staar, aangesien die Naledi Plaaslike Munisipaliteit versuim het...

AfriForum-teenboelieveldtog besoek Laerskool Wierdapark

AfriForum het Laerskool Wierdapark in Centurion op 25 April 2018 as deel van die burgerregte-organisasie se teenboelieveldtog besoek. Dié teenboelieveldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “Dit...

AfriForum-teenboelieveldtog besoek Laerskool Kenmare

AfriForum het in April 2018 Laerskool Kenmare in Roodepoort as deel van die burgerregte-organisasie se teenboelieveldtog besoek. Dié teenboelieveldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. “Dit is...

AfriForum-tak in Christiana maak die dorp skoon

AfriForum-lede in Christiana het die afgelope maand die veiligheid van die dorp verbeter deur gebiede skoon te maak waar die gras geil gegroei het. Dié lang gras hou onder meer ’n brandgevaar aan die vooraand van die brandseisoen in. Vir motoriste wat nie om die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN