deur AfriForum | Mei 9, 2018 | Argiewe
Watertoetse wat AfriForum se Hertzogville-tak in Maart uitgevoer het, het daarop gedui dat dié dorp se drinkwater E. coli bevat. Die drinkwater is onlangs weer getoets en hoewel dit nie meer E. coli bevat nie, dui laboratoriumuitslae aan dat skadelike bakterieë wel in...
deur AfriForum | Mei 9, 2018 | Argiewe
AfriForum het gedurende April 2018 verskeie areas in Pretoria en omliggende gebiede se water getoets om die gehalte van drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. “Ons kon vasstel dat al die gebiede se drinkwater aan die minimum...
deur AfriForum | Mei 8, 2018 | Argiewe
AfriForum sê in reaksie op president Ramaphosa se stelling dat diegene wat die internasionale gemeenskap teen die “land” mobiliseer, “huis toe moet kom vir gesprekvoering”, dat die president nie Suid-Afrika se belange en die ANC se beleidsrigtings met mekaar moet...
deur AfriForum | Mei 8, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat sowel sy teenkorrupsie-eenheid as sy privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, die saak van die Ndebele Vaaltyn-stam – wat in 2014 strafregtelike klagtes teen die Kanadese...
deur AfriForum | Mei 8, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum se aansoek teen die minister van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) se vroeëre besluit om diplomatieke immuniteit aan Grace Mugabe – die voormalige presidentsvrou van Zimbabwe – toe te staan, sal op 10 en 11 Mei 2018 in...
deur AfriForum | Mei 8, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug het gister ’n skrywe aan sowel Volkswagen (VW) Suid-Afrika as Volkswagen se hoofkantoor in Wolfsburg, Duitsland, gerig rakende ’n onlangse advertensie waarin Volkswagen jongmense aanmoedig om aansoek te doen en deel te neem aan ’n kompetisie om ’n...