deur AfriForum | Mei 15, 2018 | Argiewe
AfriForum het gedurende April 2018 verskeie dorpe in Limpopo se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. “Ons kon vasstel dat elke dorp, behalwe Ellisras, se drinkwater aan die minimum...
deur AfriForum | Mei 15, 2018 | Argiewe
AfriForum se Naboomspruit-tak het die afgelope naweek ’n selfdoenaksie geloods om die voetoorgang en stoptekens by die Laerskool Eugene Marais in Naboomspruit weer duidelik te verf. Dié aksie volg nadat die skool AfriForum se plaaslike tak hieroor genader het. Die tak...
deur AfriForum | Mei 15, 2018 | Argiewe
Lede van AfriForum se Warmbad- en RTL-buurtwag het die afgelope naweek veiligheidsopleiding, aangebied deur Tactical CQC, ontvang ter verskerping van buurtwaglede in dié gebied se paraatheid. Ongeveer 30 mense het aan die opleiding deelgeneem, wat van taktiese...
deur AfriForum | Mei 10, 2018 | Argiewe
AfriForum het van die uMhlathuze Plaaslike Munisipaliteit versoek om bewyse aan die burgerregte-organisasie te voorsien dat die senior bestuur wel aan die minimum kwalifikasievereistes voldoen, soos deur die Munisipale Finansiële Bestuurswet, 2003 (Wetno. 56 van 2003)...
deur AfriForum | Mei 10, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag inligting oor grondhervorming in Suid-Afrika en die burgerregte-organisasie se kommer oor die regering se voorneme om onteiening sonder vergoeding te wettig, aan verskeie ambassades en hoëkommissariate in Suid-Afrika oorhandig. Daarmee word die...
deur AfriForum | Mei 9, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan op Vrydag 11 Mei 2018 kommentaar oor Eskom se jongste aansoek om tariefverhogings by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se openbare sitting in Soweto, Gauteng, lewer. Eskom is op soek na R67 miljard se...