deur AfriForum | Mei 23, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kathu het op Woensdag 16 Mei ’n reorganiseringsvergadering gehou. Die volgende lede is tot die takbestuur verkies: Johan Snyman (voorsitter), Peet Venter (ondervoorsitter), Annetjie Snyman (sekretaris), Koos Liebenberg (tesourier), Riaan Kernekamp...
deur AfriForum | Mei 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 10 Mei 2018 ’n tak in Fochville gestig. Dit spruit uit gemeenskapslede se behoefte om swak dienslewering, veiligheidskwessies en omgewingsprobleme in dié dorp aan te pak. Die takbestuur bestaan uit André van den Berg...
deur AfriForum | Mei 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 21 Mei kommentaar by die Noordwes-regering ingedien rakende die finalisering van die Noordwes Parkeraad-wetsontwerp. Dít volg nadat die Noordwes provinsiale wetgewer openbare kommentaar vir die wysiging van hierdie...
deur AfriForum | Mei 23, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Donderdag 5 Mei 2018 ’n nuwe tak in Keimoes gestig. Die takbestuur bestaan uit: Kobus Pol (voorsitter), Tommy Saunders (ondervoorsitter), Diria de Klerk (tesourier), Meisie Pool (sekretaris), Ria Human...
deur AfriForum | Mei 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die afdanking van majoor M.V. Mohlala ná ’n uitgebreide proses van interne ondersoeke deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW). Dit volg nadat Mohlala op ’n sosialemediaplasing (deur die seun van ’n bejaarde wit...
deur AfriForum | Mei 22, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy veldtog teen onteiening sonder vergoeding sal verskerp binne en buite Suid-Afrika. Dít volg nadat die ANC gister 21 Mei aangekondig het dat hulle sal poog om onteiening sonder vergoeding deur te...