Header Artwork

AfriForum se Vanderbijlpark-tak patrolleer begraafplaas

AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op Sondag 20 Mei 2018 weer die dorp se begraafplaas gepatrolleer ten einde die veiligheid van besoekers te verseker. Dié patrollies vind een keer per maand, gewoonlik elke derde Sondag, plaas en taklede patrolleer van 10:00 tot...

AfriForum werk saam met munisipaliteit om slaggate te vul

AfriForum se Naboomspruit-tak het die naweek in samewerking met Mookgopong Plaaslike Munisipaliteit slaggate in die dorp gevul. Die AfriForum-tak het 150 sakkies teer aangekoop en die munisipaliteit het die arbeid verskaf om die slaggate te vul. Dié AfriForum-tak het...

AfriForum-teenboelieveldtog besoek Laerskool Roodekrans

Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 21 Mei 2018 by die Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in....

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN