deur AfriForum | Mei 28, 2018 | Argiewe
Elmarie van Dalen, voorsitter van AfriForum se Overstrand-tak, is op Woensdag, 23 Mei tydens die bestuursvergadering van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum deur kol. Luthando Nosilela, bevelvoerder van die Hermanus-polisiestasie, vir die besondere lae...
deur AfriForum | Mei 28, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor Wes-Kaapse polisielede se bevoegdheid in die hantering van vuurwapens. Dít volg ná mediaberigte dat 4 556 polisielede nie die vuurwapenbevoegdheidstoets in die 2017/2018-boekjaar kon voltooi nie. AfriForum het...
deur AfriForum | Mei 25, 2018 | Argiewe
AfriForum Jeug verwerp die Universiteit van Pretoria (UP) en TuksRes se besluit om UP-koshuise en -koshuisgange te herdoop. Werner Beineke, woordvoerder van AfriForum Jeug se Tukkies-tak, sê dat AfriForum Jeug verskeie klagtes en versoeke van koshuisinwoners ontvang...
deur AfriForum | Mei 25, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n formele versoek aan die vir samewerkende regering en tradisionele sake en die provinsiale tesourie gerig om aksie te neem teen munisipaliteite in die Noord-Kaap wat versuim het om kardinale munisipale inligting aan...
deur AfriForum | Mei 24, 2018 | Argiewe
Die druk wat AfriForum se Westonaria-tak op die Westonaria Plaaslike Munisipaliteit geplaas het om ’n enorme rioollekkasie te herstel, het vrugte afgewerp. “Die herstelproses is vir lank uitgestel as gevolg van onvoldoende fondse en munisipale toerusting wat nie in...
deur AfriForum | Mei 24, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag aangekondig dat hulle ’n fonds geskep het om spesifiek geldelike hulp aan slagoffers van plaasaanvalle te bied. “Ons moet alles in ons vermoë doen om seker te maak dat hul menswaardigheid behou word, ons moet elke...