deur AfriForum | Mei 29, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag, 26 Maart 2018 ’n nuwe tak in Worcester gestig. Die takbestuur bestaan uit Dominique Darling (voorsitter), Hannes Dippenaar (ondervoorsitter en hoof van gemeenskapsveiligheid), Brenda Matthee (tesourier), Bianca...
deur AfriForum | Mei 28, 2018 | Argiewe
’n Suksesvolle voetpatrollie deur die bosse aan die agterkant van die Goliath Landgoed in Kraaifontein het 16 sakke marijuana opgelewer. Die voetpatrollie is op Saterdag 26 Mei 2018 deur AfriForum se Kraaifontein-buurtwag in samewerking met ander buurtwagte, die...
deur AfriForum | Mei 28, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 24 Mei 2018 kommentaar by die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit ingedien rakende die beplande watertariefverhoging wat tydens ’n openbare vergadering aangekondig is. AfriForum is van mening dat dié watertariefverhoging...
deur AfriForum | Mei 28, 2018 | Argiewe
AfriForum het die afgelope naweek die inwerkingstelling van Projek Nehemia (’n strategie teen geweldsmisdaad) in die Oos-Rand van stapel gestuur. Tydens hierdie beplanningsessie het teenwoordiges op verskeie aspekte gefokus om misdaad in die Oos-Rand te bekamp en om...
deur AfriForum | Mei 28, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kuruman-tak het verlede week ’n alarmstelsel by die rioolpompstasie in Barnardlaan geïnstalleer nadat dié pompe se kragkabels verskeie kere gesteel is, wat tot gevolg het dat riool in die straat afvloei. Die alarmstelsel stuur ’n noodsein aan die...
deur AfriForum | Mei 28, 2018 | Argiewe
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 25 Mei 2018 besoek by Laerskool Swartkop in Centurion afgelê om dié burgerregte-organisasie se teenboeliegids bekend te stel. Die teenboelieveldtog skep bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met...